Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.
Kuier
HALLO, KUIER-LESERS!
BOODSKAPPE
ONS LESERS vertel… • Soek jy die hartklop van die Boland? Klop dan aan by dié Village Guy – ‘n ware stem vir sý mense
WEES KIESKEURIG MET JOU KRINGE • Ons moet versigtig wees met wie ons tyd spandeer en in watter kringe ons sit, want dit het ‘n impak op liggaam, gees en siel
Spreek lewe uit oor jou kinders • Die woorde wat jy oor jou kinders uitspreek, kan ‘n altaar bou óf strongholds breek
ILSE IS TUIS IN HAAR VEL • Dié veteraan-aktrise maak haar jongste draai in e.tv se daaglikse drama Kelders van Geheime, en gesels oor haar hartsmense, loopbaan en die keerpunt wat haar opnuut laat besef het wat belangrik is in die lewe
IN DOBBELGREEP MET TOELAE • ‘n Kwart van Suid-Afrika se dobbelaars leef op Sassa-toelaes en vir baie is dobbel ‘n manier om die rande te rek …
DIE DOOD IN ‘N LEKKERGOEDPAPIERTJIE • ‘n Onskuldige uitstappie winkel toe vir lekkers het hul engelkind se lewe tragies kortgeknip - en die seer van ‘n vorige verlies weer oopgekrap
‘EK'T OORLEEF, NOU BOER EK MET HOOP’ • Die gru-aanval op die boervrou Mimie Jacobs buite Bloemfontein het vyf jaar gelede die hoofopskrifte gehaal. Vandag vertel Mimie oor haar lang pad na herstel deur geloof
‘’N ENGEL WAS AAN ONS GELEEN’ • Hul lieflingdogter en -suster het oorsee aan ‘n hartaanval gesterf, maar die liefde wat haar en hulle tot hier gedra het, sal hulle altyd bybly
OP DIE REGTE PAD • Sy't skool gelos om haar ma te help om die pot aan die kook te hou, en nou, dekades later, inspireer dié ouma duisende met ‘n regsgraad agter haar naam
CLAUDIA KEN HAAR STORIE • Haar lewenswerk het die-per betekenis gekry met ‘n kankerdiagnose in die familie – nou leer sy vroue hoe om liggaam én gees te vernuwe
Aneeka WOEKER MET HAAR TALENTE • Dié sosiale media vlinder is meer as net ‘n mooi gesiggie – sy ken van hard werk aan haar drome
WARMTE VAN BINNE • Die bibberweer is hier, en dis weer tyd vir sop. Bederf jou huismense met een van dié smullekker sopresepte
KANTOORSJIEK • Regmaak vir werk kan soms ‘n kopseer wees. Ons wys vier maklike looks wat vir kantoor kan werk – en gee ‘n gemakliker skoenopsie vir dié wat nie te formeel wil lyk nie
GENIET ‘N TUISSPA • Die winterkoue is die perfekte verskoning om ‘n bietjie asem te skep en jouself te treat. ‘n Spa-dag kan werk, maar as jou tyd en geld skraps is, kan jy met dié wenke daai bederf sommer in jou huis kry. En die beste van als? Die bestanddele is als in jou kombuiskas!
VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad
VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ‘n mediese probleem?
OORLEEF SÓ WINTER-ALLERGIEË • Winter is sinoniem met koue oggende en warm sop – en ook ‘n toename in allergene in jou huis
NOG REDES DAT JOU NEUS TOE KAN WEES
KLEIN GEBARE, GROOT SKADE • ‘Micro-cheating’ klink dalk na niks, maar kenners waarsku dit kan die begin van die einde van jou verhouding beteken …
SKRYF JOU PAD OOP NA WELSTAND • Selfsorg deur ‘n joernaal te hou is ‘n goeie manier om jou geesteswelstand te verbeter
HOEKOM IS DIT GOED VIR JOU?
BEGIN SÓ
WAAROOR SKRYF EK?
KRY RIGTING
VERSEKERING VIR JONGMENSE • Jy verdien dalk nog min, maar as jou duur goed soos ‘n selfoon, laptop of ryding skade opdoen, gaan jy sukkel sonder...